Wil jy by Facebook aanmeld of aansluit?
Skep ’n Facebook-rekening
Let wel: Jy moet minstens 13 jaar oud wees om ’n Facebook-rekening te skep.
Skep ’n Facebook-rekening
  1. Gaan na facebook.com/r.php.
  2. Voer die naam in wat jy in jou daaglikse lewe gebruik.
  3. Voer jou geboortedatum in.
  4. Voer jou selfoonnommer in. As jy eerder ’n e-posadres wil gebruik, kan jy tik op Teken in met e-posadres.
  5. Tik op Vroulik, Manlik of Gepasmaak om jou geslag te kies.
  6. Kies ’n wagwoord en tik op Teken in.
Om die skepping van jou rekening te voltooi, moet jy jou e-posadres of selfoonnommer bevestig.
As jy sukkel om aan te meld
Afrikaans
+
Meta © 2025