As jy vermoed dat kuberkrakers toegang tot jou rekening gekry het, besoek
www.facebook.com/hacked op ’n toestel wat jy tevore gebruik het om by Facebook aan te meld.
As jy sukkel om by die Facebook-toepassing aan te meld
- Maak seker dat jy die jongste weergawe van die Facebook-toepassing geïnstalleer het, of probeer om die toepassing te verwyder en weer te installeer.
- Probeer om eerder van ’n mobiele blaaier af aan te meld (byvoorbeeld: Chrome, Safari).
As dit nie werk nie, is daar ’n paar ander dinge wat jy kan probeer.
As jy toegang kan kry tot die e-posadres of selfoonnommer wat jy gebruik het om mee aan te meld
As jy nog steeds e-posse en teksboodskappe van ons kan kry, volg die volgende stappe om jou
wagwoord terug te stel.
As jy nie kodes van ons ontvang om jou wagwoord terug te stel nie:
- Maak seker die kode is nie in jou strooipos- of gemorsposvouer nie.
- Gaan jou verbinding na. Jy moet ’n sein hê om die kode te ontvang.
- Wag ’n paar minute, en probeer dan ’n nuwe kode aanvra.
As jy nie meer toegang tot jou rekening se e-posadres of selfoonnommer het nie
As jy dink kuberkrakers het toegang tot jou rekening gekry